Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Karamel Amarula Sjokoladekoek

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

    Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur 1 blik karamelkondensmelk styf geklopte […]

    Read more
  • Ouma se onthou Melkpap

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

    nostalgiese melkpap, nie melkos nie, nie snysels nie, melkpap ! 1 liter vars volroom melk 2 el botter ½ kop suiker 1 kop Koekmeel 1 tll Sout . Kaneelsuiker: 2 el pypkaneel vir elke koppie suiker Giet melk in ‘n diep kastrol, bring tot kookpunt en voeg  botter by Meng droë bestanddele saam in ‘n […]

    Read more
  • Marmite en cheddar muffins

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

    lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas en melk by en meng […]

    Read more
  • Skaapskenkel en Tamatiebredie Bonesop

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

    Maak 2 gunstelinge een smul pot trooskos Bestandele 1 pakkie gespikkeide suikerbone bietjie kookolie 2 uie, gekap 3 knoffelhuisies – gekneus 1 el asyn 2 groot tamaties, mooi rooi ryp en sag – opgekap 1 kg skaapskenkels 500 ml beesvleisaftreksel 1 blik tamatieroomsop 4 wortels, gerasper 1 groot aartappel blokke opgesny sout en swartpeper na […]

    Read more
  • Chipotle-Chutney Tuna

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    75 ml mango chutney 10 ml lemmetjiesap 2 ml rooipeper 4 tuna filette (+- 170 g elk) Cooking Spray 30 ml vars gekapte cilantro Sit die oond op volrooster. Meng die lemmetjiesap en rooipeper. Meng die chutney en die lemmetjiessap mengsel. Plaas die vis op ‘n oond rooster bak en smeer die helfte van die […]

    Read more
  • Michael se Herderspastei

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

    Michael se Herderspastei ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot amper gaar… Voeg nou ‘n […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!