Maklike Roosterkoek
2024-03-06- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Braaigeregte, Bygeregte
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestandele:
500 g bruismeel
340 ml bier
5 ml sout
olyfolie
Metode:
Meng die bestanddele deeglik en knie. Vorm die roosterkoekies en smeer dit met olyfolie. Rooster dit 20 minute lank oor baie stadige kole. Draai dit gereeld om.
Variasie:
Voeg 5 ml gekapte knoffel, 125 ml gerasperde kaas en n halwe gerasperde ui by.









