Michael se Herderspastei

2014-05-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 17
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

17 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Michael se Herderspastei

‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by:

Bestandele:

Sout
Swartpeper
Speserye vir maalvleis
Kerrie
Borrie
3 Loerierblare
1 Steranys
1 Opgekapte tamatie
KLEIN bietjie roosmaryn

Metode:

Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot amper gaar…
Voeg nou ‘n ruim skep tamatiepuree by en 2 eetlepels chutney. Voeg ‘n pakkie gemengde groente by en kook lekker deur.J.P

Skep die maalvleismengsel in ‘n glasbak. Maak genoeg kapokaartappel om die maalvleis te bedek.

Strooi ‘n bietjie mozzarellakaas oor die aartappel. Klits een eier met ‘n bietjie melk en voeg oor die aartappel en bak teen 180 grade vir 20 minute tot goudbruin…

Sederberg groete,

*Michael Coetzee via facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *