Sjokolade Botterversiersel

2017-11-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 21
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

21 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies – genoeg vir 1 koek

Bestandele:

1 x 500 g versiersuiker- gesif
200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed
3 el opgehoopte kakao poeier
50 ml melk
2 tl vanielje geursel

Methode:

In n groot mengbak, room die botter tot lig en donserig
Voeg die gesifte versiersuiker en kakao by, dan die melk
Klits als saam tot lig, voeg geursel by, klits tot romerig

*wenk : Room die koek slegs wanneer dit HEELTEMAL afgekoel is, anders sit jy met n loperige storie. Plaas versierde koek in n lugdigte houer en hou in die yskas
*opsioneel: krummel Flake sjokolade bo-oor, of selfs gerasperde Pepermint Crisp of rooi glans kersies. Gebruik blikkie Karamel vir jou tussen lae, heerlik

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *