Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

2024-05-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Melktert

  • Bobotie

Ingredients

  • So 2kg varkrib sal genoeg wees vir vier persone.

Verder het jy nodig:
2 knoffelhuisies, fyn opgesny
2cm gemmer, gerasper
125ml heuning
60ml lemoensap
60ml appelasyn
125ml tamatiesous
30ml Worcestershire-sous
varsgemaalde swartpeper

Method

Step 1

Meng al die bestandele en gooi oor die ribbetjies. Maak alles dig toe en hou vir ten minste 24 uur in die yskas.

Step 2

Braai jou spare ribs oor medium kole, eers die beenkant en dan die kant met die vleis. Gewoonlik neem dit so 10 minute per kant.

Step 3

Hopenlik word jou ribbetjies met die hand geeet, so onthou die bakkie met louwarm water en suurlemoen vir elke gas!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *