WALDOLF SLAAI

2011-06-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

WALDOLF SLAAILuzette Liebenberg Jackson –  via facebook

2 uie (gesnipper)
1 greenpeper (in blokkies)
250 g sampioene (in skywe)
1 fyngesnyde slaaiblaar
4 groot worteels (fyn gerasper)
1 blik (410 g) pit mielies (gedreineer)
500 ml bevrore ertjies

Kaas blokkies
1 blik pynappels (blokkies en gedreineer)
100 ml kondensmelk
125 ml mayonnaise

125 ml franse slaaisous

Braai ui, greenpeper en sampioene saam ~ hou eenkant en laat afkoel
Pak slaai in lae in die volgende volgorde; blaarslaai, worteels, mielies, uie-greenpeper mengsel,ertjies, pynappel, sous, blokkies kaas

Wenk ~ Gebruik diep glas-slaaibak, dit laat die slaai mooi vertoon

.

Recipe Type: Sleutelwoorde: , , , , , Ingredients: , , , ,

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *