Aartappel Koekies
2014-08-29- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3.4 / 5)
33 People rated this recipe
Related Recipes:
(4 porsies)
Bestanddele:
3 medium aartappels
12,5 ml (1 e) koekmeelblom
1 eier, geklits
5 ml (1 t) sout
40 g (100 ml) (¾ k) kaas, gerasper
Metode:
1. Skrop, skil en rasper die aartappels en meng met die ander bestanddele.
2. Verhit klein bietjie olie of vet in pan en braai lepelsvol van die mengsel totdat die koekies aan albei kante ligbruin is.










posted by Naas on September 17, 2015
Dankie Baie