Amarula Likeur
2011-04-01- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Drankies
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(1 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Amarula Likeur
1 blik kondensmelk
1 koppie volroom melk (long Life)
1 koppie room
1 koppie brandewyn
2 t vanilla essens
pepermint essens ( ek gebruik 20 ml jul kan meer gebruik)
Gooi kondensmelk, volroom melk by mekaar. Klop die room tot amper styf voeg dit by die kondensmelkmengsel en klop vir 5 minute. Voeg die brandewyn, vanilla en pepermint essens. klop weer 5 minute en gooi in ‘n fles en plaas in die yskas en gebruik soos verkies.
geniet maar hou matigheid voor oe









