Avokadopeer Broodjie
2011-07-12- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Gebak
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestaddele:
250g Koekmeel
2 groot eiers
150 ml Bruinsuiker
1 Kop karringmelk of bulgrians joghurt
1 lekker groot Avokadopeer, fyngedruk
1en halwe teelepel koeksoda
1 teelepel bakpoeier
knippie sout
halwe teelepel chilli poeier
halwe koppie fyngemaakte neute
2 teelepels sesame/ poppy saad, opsioneel
So gemaak:
1. Meng al jou droe bestanddele bymekaar
2. Voeg karringmelk, eiers en fyngedrukte avo , neute by , meng baie goed deur.
3. Skep deegie in broodpannetjie
4. Sprinkel met sesame of poppysaad bo op broodjie
5. Bak vir 45 min by 180°C
.









