Blitsige Sjokolade Fudge

2011-07-25
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

 

Bestanddele:
5el Kakao,
200g Sagte Botter
250g Versiersuiker,
1 tl Vanilla Geursel,
1 Pakkie Marie Beskuitjies,
1 Eier
So gemaak:

Krummel beskuitjies , hou eenkant.; Klits eier en geursel saam ;
Smelt Margarien oor lae hitte. voeg kakao, versiersuiker,geklitste eier by.
Verwyder kastrol van hitte , voeg gekrummelde beskuitjies by. Gooi In gesmeerde bakplaat, versprei eweredig.
Laat koud word , sny In blokkies

.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *