Boerewors Kebabs

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Ietsie anders as jy weer braai, hoe langer jy hom marineer, hoe lekkerder..!!

Bestandele en Metode:

Ryg boerewors stukke, so duimlang grootte, deur ‘n sosatiestok met uie , rooi en groen soetrissie tussen in.
Marineer met jou gunsteling sousie vir min 5 ure.
Braai die wors oor die koeler deel van jou vuur / kole. Draai die wors om sodra jy kan sien die vet kook aan die binnekant.
Smeer kort kort van die marindade oor terwyl dit gebraai word.

…ahhhhhh Boerewors..!!

Recipe Type: , Sleutelwoorde: , , , , , , , Ingredients:

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *