Bounty Bars
2014-08-24- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(4 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Bounty Bars ~ Lekker bederf, tuisgemaak
Bestandele:
125 ml room
halwe kop suiker
halwe kop botter
4 k klapper
200g smelt sjokolade
Metode:
Smelt die suiker, botter en voeg die room by tot gesmelt, voeg dan die klapper by.
Pak vas in pannetjie en druk vas plaas in yskas oornag,
Die volgende dag sny in vingers en doop in gesmelte sjokolade
Plaas op waspapier
Sit in yskas om sjokolade te laat stol









