Duiwelsrib

2023-09-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Bestanddele:

Varkribbetjies
1 eetlepel marmite
5 eetlepels suiker
1 eetlepel mielieblom
2 eetlepels asyn
3 eetlepels fyn gekapte gemmerkonfyt
of 2 teelepels gemaalde gemmer
1 huisie gekapte knoffel

Metode:

  • Kook ribbetjies stadig in ‘n bietjie water totdat die bene uitgetrek kan word.
  • Laat die vleis afkoel sodat jy dit kan hanteer en sny dan in vierkante.
  • Meng res van die bestanddele en doop vleisvierkante daarin.
  • Rangskik in oondpan en braai bokante bruin onder rooster.
  • Sodra die bokante mooi bruin is, draai om en bestryk met nog sous en braai weer bruin.
  • Dit kan warm of koud bedien word.
  • Die oorblywende sous word ook bedien, sodat die stukkies vleis aan ‘n stokkie opgelig kan word en weer in die sous gedruk kan word indien verlang.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *