Gerookte Varktjops met Jalapeno-kersie sous

2007-06-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

6 gerookte varktjoppies
190 ml ontpitte kersies
125 ml jalapeno jellie

Braai die vleis volgens smaak. Meng die kersies en die jellie in n potjie op die stoof en bring dit tot kookpunt.
Roer dit aanhoudend. Skep die sous oor die vleis net voor jy dit opdien.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *