Gevulde, gebakte tamaties

2023-11-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Bestandele:

middelmatige tamaties
200g lewersmeer
200g geroomde maaskaas
20ml gekapte ui
sout en peper na smaak

Metode:

Sny die bokant van elke tamatie af en krap die sagte gedeelte van elke tamatie uit.

Meng die lewersmeer, tamatiemoes en roomkaas saam. Geur met sout en peper.

Vul elke tamatie met lewerworsmengsel. Plaas op `n gesmeerde bakplaat.

Bak in `n matige oond 180°C vir 15-20 min lank.

*****JP

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *