HOUDENBEK MIELIEGEREG

2006-09-25
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

HOUDENBEK MIELIEGEREG

750 ml vars groenmielies van die stronk afgesny (4-6 mielies)
3 eiers
5 ml sout
Peper
Knippie neut
125 ml meel
125 ml karringmelk of jogurt
5 ml bakpoeier

Plaas al die Bestanddele in voedselverwerker. Laat tol en gooi mengsel in langwerpige oondskottel.
Bak vir 30-45 minute by 180 c

of

Mikrogolfoond: 14 minute teen mediumkrag of 3-4 teen volle krag. Smeer laag botter bo-oor. Heerlik as groente of bykos by braaivleis.

Recipe Type: Sleutelwoorde: , , , , Ingredients:

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *