Jelly Tot Stafies

2011-05-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

 

Maak so 20 stafies

 

Bestandele

 

250gr botter

 

250ml Rice Crispies

 

250ml Fyngedrukte tennisbeskuitjies

 

140gr Versiersuiker

 

150gr Jelly Tots

 

50gr Wit sjokolade gesmelt

 

 

Smelt botter, meng die res van die bestandele by behalwe sjokolade. Meng deeglik. Druk in ‘n 25x15cm koekpan plat. Stol in yskas. Sny in stafies en drup gesmelte sjokolade bo oor. Die Jelly Tots kan met Astro’s of droe bessies vervang word. Net so lekker!

 

.

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *