Kaiingbrood

2013-07-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Bestandele:

1 kg broodmeel
2 t sout
1 pakkie kitsgis
2 t suiker
2 en ½ k louwarm water
1 E olie
2 kop kaiings uitgebraai

Metode:

1. Meng die meel, sout, suurdeeg en suiker in ‘n mengbak.
2. Voeg louwarm water met olie hierby en meng tot ‘n deeg.
3. Knie goed en laat dit rys.
4. Knie die deeg weer af.
5. Druk die deeg effens plat en smeer die gemaalde kaiings bo-oor.
6. Knie die kaiings goed in die deeg.
7. Maak die brood op, sit dit in ‘n broodpan en laat dit weer rys voor dit gebak word

Recipe Type: , Sleutelwoorde: , , , , , Ingredients: , ,

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *