Karringmelk Vetkoekies
2014-07-05- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Gebak
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3.7 / 5)
6 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestandele:
4 kop koekmeel
4 groot eiers
1 kop karringmelk
4 tl bakpoeier
halwe teelepel sout
*olie om te braai
Metode:
In lekker groot mengbak, klits eiers en karingmelk goed saam
Voeg nou res van die bestandele by, meng goed tot ‘n lekker stywe deeg
Laat staan vir 10 min
Verhit kookolie, doop eetlepels vol deeg in die olie, braai tot goudbruin
Skep uit en dreineer olie op kombuispapies
*geniet saam kaas, stroop of marmite, heerlik !!









