Knars Gesondheid Beskuit

2013-07-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.1 / 5)

3.1 5 19
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

19 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Bestandele:

1 Kg Volkoringmeel
250 ml Klapper
200 ml Pitlose Rosyne
55 ml Bakpoeier
500 ml Suiker
250 ml Sonneblomolie
500 ml Koekmeel
500 ml Fyngedrukte Graanvlokkies
125 ml Sonneblomsaad
10 ml Sout
250g Margarien, Gesmelt
1 Liter Kookwater

Metode:

Voorverhit die oond op 180c.

Meng droë bestanddele, behalwe suiker saam.
Giet gesmelte margarien in ander mengbak ,voeg suiker, olie en kookwater by. Meng.
Voeg droë bestanddele by , meng goed.
Skep deeg in 2 gesmeerde broodpanne.
Doop mes in warm water, sny die deeg in blokkies.
Bak 1 Uur, tot gaar, in voorverhitte oond.
Laat afkoel in die panne.
Keer Uit,
Breek in stukke , droog Uit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *