Koffie en Amarula Poeding ..

2013-02-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

…. absoluut heerlik !

Bestandele:

20 ml koffiepoeier
125 ml kookwater
300 g malvalekkers
1 blik (410 g) ingedampte melk
60 ml Amarula-room
125 ml gekapte neute

Metode:

Los die koffie in die water op. Giet in groterige kastrol en plaas die malvas daarin. Laat eenkant tot die lekkers feitlik heeltemal gesmelt is. Klits intussen die koue melk tot styf. Roer die koffie-malvamengsel deur om seker te maak dat al die lekkers opgelos is. Roer die mengsel dan by die styfgeklitste melk in. Voeg Amarula en neute by en roer deur. Skep in individuele glase of in ‘n groot bak. Plaas in yskas om te stol. Dien op met room en fyn gedrukte neute.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *