Lekker maklike Souttert
2023-09-06- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(4.7 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestandele:
1 Sny witbrood
1 koppie melk
kwart pond kaas
2 eetlepels botter
3 eiers
1 blik weense worsies
1 klein ui
half pond ontbyt spek of ham
Metode:
Meng alles (worsies en ham fyn gesny) en bak 40 minute teen 350 grade. Geen kors is nodig nie.









