Mayonaise – maak jou eie
2014-02-20- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Preserveer
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3 / 5)
4 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestandele:
1 kop kondensmelk
1/4 kop suurlemoensap
1/4 kop olyf olie
1 eiergeel
knypie sout
knypie rooipeper
1tl mosterd poeier
Metode:
Plaas alles in lekker groot mengbak
Klits met elektriese klitser tot mengsel dik word.
Plaas in die yskas tot lekker koud









