Munchies
2024-02-16- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Soetgoed
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Soete bederfies
Bestandele:
200 g gebreekte Marie beskuitjies
500 g gesifte versiersuiker
1 eier
250 g margarien
75 ml gesifte kakao
Metode:
Mikrogolf margarien ± 1 1/2 min oop op 100 % tot gesmelt.
Sif droë bestanddele saam en roer by.
Klits die eier en voeg by.
Mikrogolf ± 2 min oop op 100 %.
Roer die gebreekte koekies by.
Gooi in gesmeerde pan. Laat afkoel en sny in blokke









