Nadia se Braai Marinade
2014-05-21- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Sous en Marinades
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(4 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
Braai Marinade
Bestandele:
Half liter coke,
Kwart bottel suurlemoensap,
Kwart botter sojasous.
Metode:
Verseel saam met enige soort vleis in ‘n tupperbak en laatstaan vir van ‘n uur op die kombuisblad tot ‘n hele dag in die yskas. Skud tupperbak so nou en dan, sodat vleis oral sous kry terwyl dit “trek”.
Organiese weergawe: vervang coke met ‘n blikkie pynappel, of ‘n vars versapte papaja of pynappel.
*Nada Whincop via Facebook Boerekos Kookengeniet*









