Ongekookte Vla
2013-07-07- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestandele:
150 ml Vlapoeier
bietjie koue water
750 ml kookwater
1 blik kondensmelk
10 ml vanielje essens
Metode:
Gebruik water om die vlapoeier mee te meng tot ‘n loperige egalige pasta. sonder klontjies.
Gooi borrellende kookwater net nadat dit gekook het by terwyl jy vinnig roer, vir so een minuut tot mengsel egalig is.
Gooi blik kondensmelk by en roer mooi deur.
Voeg nou die essens by en meng goed.
.









