Peppermint Crisp en Milo Roomys
2017-01-27- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(5 / 5)
5 People rated this recipe
Related Recipes:
Net 5 bestanddele. Ryk en romerig ~ tuisgemaak, die beste !! sonder roomys masjien.
Bestandele:
1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas)
1 blik volroom kondensmelk
1 el vanilla essence
1½ kop milo poeier
3 x 49 g Peppermint Crisp stafies – grof opgebreek
Methode:
In lekker groot mengbak giet jou room in en voeg vanilla by
Op jou elektriese klitser se hoogste spoed; klop tot styf en dubbel die volume, moet lekker fluffy wees
Vou die kondensmelk en milo in, meng mooi deur, vou sjokolde stukkies in, maar nie te veel karring nie
Skep in 2 lt houer, seel goed.
Vries 6 – 8 ure, laat staan buite vrieskas vir 10 minute voor opdien









