Roomys Sjokoladesous
2012-07-03- Cuisine: Afrikaanse Resepte, Boerekos Resepte
- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(4.5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Vinnige sjokoladesous op roomys
Bestandele:
1 en halwe koppie Milo
Halwe koppie Suiker
Halwe koppie Melk
Metode:
Kook alles saam.
Laat afkoel en bedien
Wat oorbly , stoor in yskas tot later.
Baie baie lekker!









