Smul lekker Beeshart Repies

2014-11-13
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Beeshart repies met egte botter broodjie. nie almal se dis maar vreeslik lekker.

bees hart repies. 1bees hart skoon gemak en in repies gesny.
maak n dik sousie van texan pork spice, heelwat woester sous en n bietjie asyn. braai in n pan met n bietjie botter.
hy kan repies saam sous als in die pan gooi. geniet met n botter broodjie op pap

Chanel Penzhorn via Facebook Boerekos Kookengeniet

Recipe Type: Sleutelwoorde: , , Ingredients:

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *