Stokbrood

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 13
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

13 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Hierdie een is altyd lekker om die kinders mee besig te hou.

Bestandele:

Sif saam:

2 Koppies koekmeel
2t Bakpoeier
2t Suiker
1/2 t Sout
Vryf 2 eetlepels margarien in.

Methode:

Meng dan 1x geklitste eier en 75ml melk en +- 25ml water by om ‘n stywe deeg te form. Rol die deeg om ‘n stok en maak gaar oor die vuur.

Baie lekker as jy stroop in die gaatjie gooi waar die stok uitkom!

Enjoy…..

Recipe Type: , Ingredients:

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *