Ouma se Kul Mielie Potbrood

2022-10-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • karamel, kondensmelk en neute Piesang brood

  • Awie se vetkoek balle

  • Floris se Molotof

  • Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

  • Melktert

Bestandele:

8k Koekmeel
1/2k Suiker
2 Pakkies kitsgis
1 tl Sout
Blikkie heelpit mielies, gedreineer, droog gedruk met skoon doek
1/2k Varkvet
700 ml lou warm water

Metode:

Meng die droe bestanddele en vryf die vet met vingerpunte in.

.Maak aan met louwater en knie vir 10minute tot glad.
Laat rys, knie af
Rol deeg in heel mieliepitte ,plaas die deeg in die pot en laat rys.
Plaas die pot in kole en sorg dat die kole reg om die pot is. Bedek en laat sowat 30 min bak.

 


. Lekker! Geniet dit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *